Die 2020 fees beloof om uniek te wees.

Baie John Deere trekkers en Ruston Hornsby enjins vir die wat daarin belangstel.

Bergfietse, kulturele aktiwiteite, Sweep slaan kompetisie, toutrek kompetisie, beeste, perde en baie stalletjies.

Teken die datum aan.