Ons tema vir 2020 is John Deere. Dit is ons doel om ten minste 1 John Deere trekker van elke model (690 in totaal) wat oor die jare heen na Suid Afrika ingevoer is by die fees uit te stal. Hierdie trekkers kom reeds.